Ons erfenis van driehonderd jaar

Abstract

Waar ons tans die stigting van die blanke volksplanting aan die Kaap driehonderd jaar gelede herdenk, gaan dit nie om bloot in die herinnering terug te roep ’n eenmalige gebeurtenis van April 1652 nie, maar veel meer die uitwerking en gevolge daarvan, soos sigbaar in die Unie van Suid-Afrika vandag

    Similar works