3 research outputs found

    A comparison of mollusc diversity between the relatively pristine Marico River and the impacted Crocodile River, two major tributaries of the Limpopo River, South Africa

    Get PDF
    A study of the freshwater mollusc diversity was conducted at selected sites in the relatively pristine  Marico River and the impacted Crocodile River, the major tributaries of the Limpopo River. Four  surveys were conducted, two in an early (May 2013 and 2014) and two in a late (November 2013 and 2014) low-flow period. Semi-quantitative surveys were done by sampling the vegetation, as well as the substratum, with a standard SASS net for approximately 15 min each. Environmental parameters including water temperature, electrical conductivity (EC) and pH were measured at each site. Molluscs were identified up to species level, sorted, counted, and the presence of juvenile specimens recorded. Historical data for the 1/16th degree square grids (loci), in which each of the sampling sites of the current study was located, were extracted from the National Freshwater Snail Collection at the Unit for Environmental Sciences and Management, Potchefstroom Campus of the North-West University. During this study, 20 and 9 species were recovered from the Marico and Crocodile Rivers, respectively, as compared to 13 and 12 species on record for these loci, respectively. Juvenile specimens were present during the four surveys at most of the sites. Canonical correspondence analyses were applied which revealed that biotopes, water temperature and EC played the most significant role in the distribution and abundance of species. The relatively high mollusc diversity and the fact that juveniles were present throughout the study, demonstrated that current habitat and environmental conditions were suitable to promote recruitment and the sustainability of diverse mollusc populations in the Marico River and its tributaries. However, in contrast to this, the exploitation of and habitat transformation in the Crocodile River has resulted in the decrease of biotopes which eventually could have led to the  decrease in diversity and the establishment of P. acuta, an exotic invader species.Keywords: freshwater molluscs, biodiversity, Marico River, Crocodile River, environmental variable

    ’n Vergelyking van die Mollusca-diversiteit in die Mooirivier (Noordwes-Provinsie) soos gevind met opnames wat gemaak is in 1963 en weer 50 jaar later

    No full text
    Die hoogste getal gedokumenteerde uitsterwings van enige belangrike taksonomiese groepword aan die Mollusca toegedig. Faktore wat hoofsaaklik hiervoor verantwoordelik is, sluitonder meer omgewingsveranderinge en antropogeniese impakte in wat tot die tot niet gaanvan die habitat aanleiding gee. Daarbenewens is die bewaringstatus van minder as 2% van dieongeveer 7000 molluskspesies wêreldwyd bekend tot dusver nog nie behoorlik geassesseernie. Die doel van die huidige ondersoek wat in 2014 uitgevoer is, was om die molluskdiversiteitvan die Mooirivier met die resultate van 1963 te vergelyk. Dit is gedoen deur ’n opnameuit te voer van die molluskdiversiteit by dieselfde lokaliteite as in 1963. Twee opnames isgemaak tydens ’n vroeë- en laatlaagvloeiperiode in 2014 by agt lokaliteite wat met dié vandie 1963-opnames ooreenstem. Die pH, elektriese geleiding (EG) en temperatuur is ook byelk van die lokaliteite gemeet. Die identiteit van die 14 slakspesies wat in 1963 gevind is, hetooreengestem met 14 van die 15 in 2014. Die uitheemse indringerspesie Physa acuta is tydensdie 2014-opname vir die eerste keer in hierdie rivier gevind, waarskynlik weens ’n toename inorganiese verryking. In die 1963-opname is <em>Burnupia mooiensis</em> en<em> Pisidium langlyanum</em> by diemeeste lokaliteite gevind, en in 2014 <em>Gyraulus connollyi</em> en F<em>errissia cawstoni</em>. Die meeste van diemolluske uit hierdie gebied wat voorheen op rekord gestel is, is in 2014 gevind. Die pH watin 2014 ’n geringe tot aansienlike verlaging getoon het, word aan mynversuring toegeskryfen het nie ’n merkbare invloed op die molluskdiversiteit gehad nie. Die hoër elektriesegeleiding wat tydens die 2014-opname gemeet is, het vanweë die verdraagsaamheid vanvarswatermolluske in hierdie verband, ook geen verandering in die molluskdiversiteit teweeggebring nie. Die temperatuur was in die laatlaagvloei deurgaans hoër. Ondanks die feit dathierdie studies vyf dekades uitmekaar gedoen is en antropogeniese impakte toegeneem het, isgeen noemenswaardige verandering in die molluskdiversiteit waargeneem nie
    corecore