3 research outputs found

    "The corporate university" training and learning solution for a South African airline industry.

    Get PDF
    The training and development of employees in the airline industry usually take place within a decentralized structure and may result in fragmented and costly initiatives. To improve the current practice a corporate university (CU) model to be implemented in the airline is proposed. For the purpose of the study qualitative interviews were held, human documents were studied and participant observation and the views of employees of the South African airline industry were sought regarding training in general and CUs in particular. The study revealed support for the CU concept because it would encourage continuous learning at all levels in the organisation and would place emphasis on both employee and organisational needs

    Die chiliasme in die Gereformeerde Kerk en ’n antwoord daarop

    No full text
    Die chiliasme is ’n leer wat baie geliefd is by baie sektes. Tog moet ons oppas om alle chiliastiese neigings onder een hoof saam te vat en te sê dat almal sektaries is! Die Jehowa-getuies is byvoorbeeld ook chiliasties gesind maar hulle leer kan maklik op dogmatiese punte uitmekaar getrek word. By die chiliasme in die Gereformeerde Kerk is dit heeltemal ’n ander saak. Daar is die vredetyd nie ’n tyd vir verbetering op grond van ’n algemene versoeningsleer nie

    Enkele opmerkings oor ’n paar sake van die eskatologie n.a.v. <i>Die millenium en die herstel van Israel</i> geskryf deur ds. J. J. Engelbrecht

    No full text
    Daar kom so stadig maar seker tog meer aandag vir die eskatologie. Dinge wat die mense prikkel om hieroor na te dink, is die politieke en militêre suksesse van die staat Israel; die sg. tekens van die eindtyd, nl. oorloë, veral aardbewings, ens., en derdens woordvoerders uit die ekologie. Hier bedoel ek die voortdurende stemme oor oorbevolking, wêreldvoeding, energie en grondstowwe en omgewingsbesoedeling
    corecore