2 research outputs found

    Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803

    Get PDF

    Die Britse vloot aan die Kaap, 1795-1803

    Get PDF
    Op 1 Mei 1967 kon die Suid-Afrikaanse vloot sy een-en- twintigste verjaardag vier. Bloedjonk dus, as weermagsdeel; maar eweneens belangrik as integrale deel van ons land se Weermag en as tydelike tuiste jaarliks van honderde dienspligtige jong Suid-Afrikaners. 'n Honderd twee-en-sewentig jaar tevore - op 11 Junie 1795 - het 'n eskader van die Britse vloot sy verskyning in Simonsbaai gemaak. Dit was die begin van 'n vlootverbintenis tussen Brittanje en die latere Suid-Afrika wat, met 'n onderbreking van net drie jaar (1803-6), tot 1957 besonder heg sou wees, en wat selfs sedert die oorname van Simonstad nog steeds bly voortbestaan danksy die sg. Simonstad-ooreenkoms. In hierdie verhandeling word die eerste agt jaar van die Britse vloot se verblyf aan die Kaap - die beginjare van hierdie "verbintenis" - van naderby beskou
    corecore