3 research outputs found

    'n Ondersoek na die potensiaalbepaling van werknemers in die landbousektor.

    No full text
    An investigation into determining the potential of workers in the agricultural sector. Industrial Psychological principles and concepts are not being applied extensively in the agricultural sector. Against this background an attempt was made to scientifically identify potential and predict job performance amongst farm labourers. Using the PAQ method of job analysis, critical attributes were identified and a satisfactorily valid battery of tests was developed. The results of this study underlines the importance of the identification of the potential of farm labourers as a first step in the personnel management process. It also serves as a source of information that could be used by farmers for counselling purposes

    Die opleiding van bedryfsielkundiges aan die universiteit van Stellenbosch.

    No full text
    Die aanbieding van Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan sover terug as 1943 toe daar binne die Departement Sielkunde met 'n afsonderlike kursus in Bedryfsielkunde vir B.Comm.-studente 'n begin gemaak is. Hierdie kursus is in 1949 uitgebrei tot die derde jaar, toe dit moontlik geword het om 'n B.Comm.-graad met Bedryfsielkunde as een van die hoofvakke te behaal

    Die opleiding van bedryfsielkundiges in Suid-Afrika.

    No full text
    Oor die afgelope aantal jare het bedryfsielkundiges in Suid-Afrika by verskeie geleenthede die mening gelug dat die tyd waarskynlik aangebreek het om die ontwikkeling van hul vakgebied hier te lande in oënskou te neem. Hierdie behoefte het klaarblyklik ontstaan vanweë die snelle ontwikkeling wat die bedryfsielkunde die afgelope 10 tot 15 jaar in Suid-Afrika ondergaan het, vernaamlik in die praktiese beroeps- en bedryfslewe, aan akademiese instellings en in die beoefening van die bedryfsielkunde as 'n professie
    corecore