Calvyn oor die Hermeneutiese reël ten opsigte van nuuskierigheid en spekulasie

Abstract

In sy ‘Institusie’ toorn Calvyn ook teen nuuskierigheid en spekulasie. Wat hy met spekulasie bedoel en hoe hy daaroor voel, word treffend duidelik in Boek 1, hoofstuk 14, paragraaf 1. Hy gaan daar in op die vraag waarom God so lank gewag het voordat Hy hemel en aarde geskape het, wat God dan in al die ewigheid vóór die skepping gedoen het

Similar works

This paper was published in Directory of Open Access Journals.

Having an issue?

Is data on this page outdated, violates copyrights or anything else? Report the problem now and we will take corresponding actions after reviewing your request.