'n Ontleding van S.V. Makwanyane met spesifieke verwysing na die openbare mening

Abstract

Text in AfrikaansSummaries in English and AfrikaansDie Konstitusionele Hof het ir:i S v Makwanyane besluit dat die doodstraf nie versoenbaar is met die Grondwet nie en dit ongeldig verklaar. Die kritiek teenoor die regbank en die openbare mening oor die doodstraf was nog altyd s6 prominent dat die hof nie anders kon as om hieraan aandag te skenk nie. Die hof besluit dat die openbare mening nie 'n rol speel in die hersieningsproses nie. In hierdie verhandeling word die hof se standpunte en red es daarvoor ontleed. Ek kom tot die gevolgtrekking dat die hof korrek bes I is het. Die open bare mening is onseker. Daar is 'n verskil tussen die aard van die waardes in die Grondwet en die aard van die open bare mening. Die kritiek op die uitspraak is te wyte aan die gebrek aan insig en begrip onder lede van die gemeenskap oor die nuwe bestel en die rol van die regbank daarin.The Constitutional Court in S v Makwanyane declared that the death penalty was inconsistent with the Constitution. The criticism on courts and the public opinion on the death penalty have been so severe that the court could not have but considered these issues. The court concluded that public opinion is not relevant in constitutional review. In this dissertation, I analyze the court's viewpoints and the reasons therefor. My conclusion is that the court made the correct decision. The public opinion is uncertain, and differs from values. The judgment is criticised due to a lack of understanding amongst the public as to the meaning of the new dispensation and the role of our courts therein.LawThesis (LL.M.)--Universiteit van Suid-Afrika, 1996

Similar works

This paper was published in Unisa Institutional Repository.

Having an issue?

Is data on this page outdated, violates copyrights or anything else? Report the problem now and we will take corresponding actions after reviewing your request.