14 research outputs found

    Callinicos, L. 1982. Gold and workers 1886 - 1924. [Boek resensie]

    No full text

    Katz, E. 1994. The white death. Silicosis on the Witwatersrand gold mines 1886 - 1910. [Boek resensie]

    No full text

    Smith, K. & Nöthling, F.J. 1985. Africa north of the Limpopo. The imperial experience since 1800. [Boek resensie]

    No full text

    Davenport, T.R.H. 1987. South Africa: a modern history. [Boek resensie]

    No full text

    Grensverhoudinge in die Noordwestelike Transgariep: die lotgevalle van die Kora tot 1858.

    No full text
    ‱ Opsomming: Die Kora het 'n belangrike rol in die Transgariep (OVS) gedurende die eerste helfte van die negentiende eeu gespeel. Teen 1858 egter, na die nederlaag van Goliat Yzerbek, het die veeboer-swerwers van die toneel verdwyn. In die artikel word gekyk na die lotgevalle van die mense. Georganiseer in klein kapteinskappe en as besitters van vuurwapens en perde kon die Kora dekades lank d.m.v. strooptogte en militĂȘre alliansies hulle gesag tussen die Riet- en Vaalrivier laat geld. Met die intrek van die Griekwas o.l.v. Adam Kok en later die blanke veeboere en trekkers is daar nie alleen perke gestel aan die Kora se vrye beweging nie, maar al hoe groter druk is op hulle gronde geplaas wat in Griekwa en blanke besit gekom het. Uiteindelik is hulle deur die twee sterker groepe verdring en verdryf.‱ Summary: The Kora played an important role in the Transgariep (OFS) during the first half of the 19th century. By 1858, however, after the defeat of Goliat Yzerbek, these migrant cattle farmers disappeared from the scene. This article focuses on the fortunes of these people living between the Riet and Vaal Rivers. Organized in small chieftainships and in possession of fire-arms and horses, the Kora dominated the area with their constant raids, sometimes in military alliance with other groups. The Griqua settlements under Adam Kok and the infiltration of whites into this region however, restricted their movements and put pressure on Kora land. Eventually, they were displaced and dispersed by these more powerful communities

    Lancaster, J.C.S. 1991. The governership of sir Benjamin D'Urban at the Cape of Good Hope, 1834 - 1838. [Boek resensie]

    No full text

    Murray, C. 1992. Black mountain. Land, class and power in the Eastern Orange Free State 1880's - 1980's. [Boek resensie]

    No full text
    corecore