Die kulturele betekenis van die eerste Afrikaanse geskrifte tot 1900

Abstract

My doel met hierdie studie is nie om 'n geskiedenis van die Afrikaanse Taalbeweging te gee nie. Ek wil slegs aandui hoe die genootskappers en ander stryers vir die Afrikaanse saak hul gestelde doel, n.l. om die nasionale gevoel van die volk aan te wakker en die volk te oortuig van die waarde van sy eie taal, deur die uitgee van Afrikaanse geskrifte probeer bereik het. Ook is my doel nie om te let op die literere waarde van die werke of om die geskiedkundige uiteensettinge daarin aan die waarheid te toets nie. Ek wil net maar 'n studie maak van die rol wat hierdie werke in die verwesenliking van 'n nasionale oplewing gespeel het

Similar works

This paper was published in Cape Town University OpenUCT.

Having an issue?

Is data on this page outdated, violates copyrights or anything else? Report the problem now and we will take corresponding actions after reviewing your request.