Evaluering van ons volkereverhoudingssituasie in die huidige tydsgewrig

Abstract

Suid-Afrika se kommer oor sy veiligheid en oor ’n vreedsame toekoms staan grotendeels in verband met die vrees dat die verhouding tussen die etniese komponente van sy bevolking steeds versleg. Hierdie onsekerheid is erg verhoog sedert die val van die Portugese gesag in Mosambiek en Angola. Die toenemende gewelddadige botsing tussen Swart bevrydingsgroepe en die res van die Rhodesiese bevolking tesame met die mislukkings om ’n vreedsame skikking teweeg te bring, lewer ook ’n belangrike bydrae hiertoe

Similar works

This paper was published in Directory of Open Access Journals.

Having an issue?

Is data on this page outdated, violates copyrights or anything else? Report the problem now and we will take corresponding actions after reviewing your request.