Gods Wet en ‘die ander wet’

Abstract

Daar het in die jongste tyd duidelik ’n verandering gekom in die besinning oor die Gereformeerde Etiek, veral ten opsigte van die norme wat die handelinge beheers, bepaal of normeer. As Hepp sê dat die Etiek te doen het met die geopenbaarde wil van God vir die menslike verhoudinge, vestig hy die aandag op een deel van die ondersoek, miskien die vernaamste, maar tog nie die enigste nie

Similar works

This paper was published in Directory of Open Access Journals.

Having an issue?

Is data on this page outdated, violates copyrights or anything else? Report the problem now and we will take corresponding actions after reviewing your request.