Location of Repository

Die aard van die persoonlike toespitsing van die heil in die Heidelbergse Kategismus (’n steekproef)

By H. Dijkstra

Abstract

Die begin, die inset, die uitgangspunt van denke en doen is (ook teologies) van die grootste betekenis. Daar is ’n samehang en wisselwerking tussen begin en einde, uitgangspunt en doelstelling. Daarom kan dit nuttig wees om jou krities op jou uitgangspunt te besin. Kan wie begin met die vraag: ‘Of ek met <em>sekerheid</em> weet of ek <em>hemel</em> toe sal gaan as ek vannag te sterwe sou kom?’, al is dit ’n diagnose-vraag, daarna nog uitkom by die bybelse boodskap van die Koninkryk van God volgens sy bybelse struktuur, m.a.w. by die Koninkryk van God wat nie eers deur my uitgangspunt begrens is nie

Topics: Practical Theology, BV1-5099, Practical religion. The Christian life, BV4485-5099
Publisher: AOSIS
Year: 1980
DOI identifier: 10.4102/ids.v14i56.776
OAI identifier: oai:doaj.org/article:af5c27284bc541b5a22171747957c423
Journal:
Download PDF:
Sorry, we are unable to provide the full text but you may find it at the following location(s):
  • https://doaj.org/toc/2305-0853 (external link)
  • https://doaj.org/toc/1018-6441 (external link)
  • http://www.indieskriflig.org.z... (external link)
  • https://doaj.org/article/af5c2... (external link)
  • Suggested articles


    To submit an update or takedown request for this paper, please submit an Update/Correction/Removal Request.